1. |
Hemel Se Deur
03:46
|
|||
Soos ek vanaand na die sterre kyk die mense op God se stoep
Weet ek diep in my hart jy’s veilig maar ek mis om jou naam te roep
Weet dis al jare, ek sien jou in die skare, ek voel jou hier vanaand
Weet jy’s gelukkig geen seer kan jou kry, is dis selfsugtig van my?
Ek wens ek kan nou voor die hemelpoorte sit en weer jou asem hoor
Tot die stof gaan lê tot my trane droog word sal ek klop aan die Hemel se deur
Klop-klop aan die Hemel se deur
Klop aan die Hemel se deur
Klop-klop aan die Hemel se deur
Klop aan die Hemel se deur
Dit word al hoe meer moeilik vir my om deur die dag te kom
Daar was nog so baie wat ek by jou moes leer al was ons albei nog jonk
Ek weet dis al jare, verlore ini skare, ek voel jou hier vanaand
Ek wens ek kan nou voor die hemelpoorte sit en weer jou asem hoor
Tot die stof gaan lê tot my trane droog word sal ek klop aan die Hemel se deur
Klop-klop aan die Hemel se deur
Klop aan die Hemel se deur
Klop-klop aan die Hemel se deur
Klop aan die Hemel se deur
Soos ek vanaand na die sterre kyk die mense op God se stoep.
Weet ek eks gelukkig, my seer is verby
Ek sal jou in die Hemel deur kry
|
Tian Nienaber Pretoria, South Africa
Tian Nienaber is a passionate South African Singer-Songwriter performing his formidable marque of Alternative Acoustic Tunes
for the past 6 years.
The time has now come for Tian to unleash original material, starting with his debut single HURTING LOVE, a hauntingly beautiful and spirited elegy to struggles with addiction and the impact on close relationships.
... more
Streaming and Download help
If you like Tian Nienaber, you may also like:
Bandcamp Daily your guide to the world of Bandcamp